You are here:
Saterdag, 26 Junie 2010
Onderwerp:
Die Villiersdorp veteraan trekker en enjinklub met sy 80 huidige lede en eie museumgebou wat meer as 40 besondere werkesels vertoon, is trots op onder meer die volgende: die eerste trekker wat die perd vervang het, 'n 1932 masjien wat 'n Suid-Kaapdorp se meule aangedryf het, 'n landboumodel Unimog wat Angola oorleef het en 'n kettingtrekker met 'n stuurwiel.
Gaste:
- Petrus Roux, stigtersvoorsitter van die klub (028 840 2115)
- Eniel Viljoen, huidige voorsitter (028 840 1104)
Tydsduur:
12 minute 24 sekondes
Luister:
f100626.mp3 (4.9Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Tweesitplek-trekker
1932 Crossley Manchester
Trekker wat die perd se werk vervang het
Kruiptrekker met 'n stuurwiel