You are here:
Saterdag, 19 Junie 2010
Onderwerp:
Die drie plase Bloemsmond, Currieskamp en Soverby naby Keimoes het saamgespan om Blocuso Trust te vorm. Met hul waterregte het die gemeenskap begin om 18 hektaar onder wingerd te vestig. Dan net 30 km stroomop met die Oranje tot by Upington het 'n projek tot stand gekom wat groot lof verdien - die Oasis vaardigheid- ontwikkelingsentrum wat gestremde kinders en werkloses oplei en van voedsel voorsien uit hul broodbakkery en tonnelboerdery wat met die hulp van die Noord-Kaap departement van Landbou opgerig is.
Gaste:
- Meisie Isaacs, voorsitter Blocuso Trust (072 463 7747)
- Marina Johannessen, projekbestuurder Oasis sentrum (054 339 1139)
Tydsduur:
12 minute 02 sekondes
Luister:
f090815.mp3 (4.87Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Jong wingerd gevestig op Blocuso Trust naby Keimoes
Groenteverbouing by Oasis sentrum op die walle van die Oranjerivier by Upington