You are here:
Saterdag, 12 Junie 2010
Die Nguni ontwikkelingstrust poog om die beesras in landelike gebiede op te gradeer in samewerking met die departement van Landbou in die Noord-Kaap en die Vrystaat Universiteit. Die Nguni is oor 'n tydperk van 1 200 jaar in Suider-Afrika ontwikkel en is dus goed aangepas by die kontinent se omgewingstoestande, maar hoe pas die ras aan by die heersende droogtetoestande in die omgewing van Aggeneys in Boesmanland?
Onderwerp:
Gaste:
- Tinus Jonker, adjunkdirekteur navorsing, Noord-Kaap 053 456 5807
- Deon en Hester Maasdorp, Zuurwater, Aggeneys 078 316 1185
Tydsduur:
12 minute 25 sekondes
Luister:
f100612.mp3 (4.9Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Herster Maasdorp boer met Ngunis aangrensend aan die myn op Aggeneys