home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 5 Junie 2010

Onderwerp:

Prosopis of die muskietboom, boetebos, selonsroos en satansbos word in die Karoo bestry. As gevolg van sy groot waterverbruik word die populierboom ook afgesaag en uitgehaal. Werk vir water, munisipaliteite en Landcare neem die leiding hiermee, met die samewerking van veeboere. Maar hoe word daar te werk gegaan om dič plante uit te roei, is opvolgaksies nodig en word die stryd gewen?

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 59 sekondes

Luister:

f100605.mp3 (4.7Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".