You are here:
Saterdag, 29 Mei 2010
Onderwerp:
Al ooit gewonder waarom vertoon die gras van al die Fifa- sokkerstadions in ons land so uitsonderlik goed. Wanneer die afskop oor minder as 14 dae plaasvind, let veral op die speelveld - waar kom die gras vandaan en hoe is dit gevestig en versorg tot op hede. Word die grassoort ook vir ander sportsoorte benut en kan die tuinier dit ook in sy dorp- of plaastuin vestig?
Gaste:
Tydsduur:
12 minute 15 sekondes
Luister:
f100529.mp3 (5.15Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Grassaad word op 22 Oktober 2009 op Groenpunt sokkerstadion gesaai. Loubser Wille (links) is Agricol bestuurder kusstreek en Paul Marais is besturende direkteur van diè saadmaatskappy
Gras na vestiging
Fifa vereis dat die gras baie kort gesny word