You are here:
Saterdag, 22 Mei 2010
Onderwerp:
Sy het die onderwys vaarwel toegeroep om te begin boer met ewe woelige kleintjies. Dagoud kuikens word tweeweekliks in die Boland gaan haal en verg besondere aandag op die 800 km padlangs plaas toe. Die plaas beskik oor sy eie gesertifiseerde abattoir en die vleis word verwerk en afgelewer volgens verbruikersbehoeftes. Maar waarom is dit 'n boerdery wat aandag verg elke uur van die dag sewe dae van die week?
Gaste:
- Belinda du Toit, Goedehoop, Upington 083 943 2712
Tydsduur:
12 minute 14 sekondes
Luister:
f100522.mp3 (5.14Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Eli en Belinda du Toit voor die ingang van hul braaikuiken boerdery