You are here:
Saterdag, 15 Mei 2010
Onderwerp:
Die Gouritz-inisiatief in die Suid-Kaap poog om die groter omgewing te bewaar deur middel van volhoubare benutting. Saam daarmee gaan die terugbring van die Spekboom wat as 'n wonderplant beskou kan word - dit is uiters droogtebestand èn doeltreffend om koolstof uit die lug vas te vang en daarby kan die boom nie brand nie.
Gaste:
Tydsduur:
14 minute 47 sekondes
Luister:
f100515.mp3 (5.Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Spekboom in blom