You are here:
Saterdag, 8 Mei 2010
Onderwerp:
Geen besoeker ry deur Keimoes sonder om by die geskiedkundige waterwiel stil te hou nie, maar van 28 Junie tot 1 Julie vanjaar is die dorp ook die middelpunt van die Inheemse Plante Verbruikersforum. Tydens die geleentheid trek kundiges en belangstellendes vanoor die land saam om kennis te maak met die unieke plantsoorte van dič omgewing soos onder meer die Kokerboom wat die gryse ouderdom van 250 jaar kan bereik. Verder sal bossiedokters ook vertel van sukses met die medisinale gebruik van plante.
Gaste:
Tydsduur:
12 minute 27 sekondes
Luister:
f100508.mp3 (5.23Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Sowat 4 000 Kokerbome staan op Blocuso Trust tussen rooi duine en sandkoppies
'n Volwasse Kokerboom se hoogte wissel tussen 3 - 9 m