You are here:
Saterdag, 1 Mei 2010
Onderwerp:
Na sy skoolopleiding in Windhoek ontvang hy 'n studiebeurs om Bosbou in SA te studeer. Terug in Namibië het die behoefte na verdere studie bly knaag en kort voor lank skryf hy in vir nagraadse Bosbou studie. Dit bied die geleentheid om ook meer te wete te kom van die fisiologie van boomvrugte wat weer onwillekeurig lei na die akute probleem van sonbrand by appels en pere. Die toekomstige Doktor vertel waarom hy graag sy kennis wil gaan terugploeg in sy geboorteland. kyk foto www.elsenburg.com/radio
Gaste:
- Simeon Hengari, PhD Hortologie student, Universiteit van Stellenbosch ngaitungue@netscape.net
Tydsduur:
11 minute 21 sekondes
Luister:
f100501.mp3 (4.77Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Simeon Hengari