home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 24 April 2010

Onderwerp:

'n Stedeling wat die potensiaal van olyfverbouing in die Karoo met die oog op veral olieproduksie raakgesien het, het sedertdien sy boerdery na meer as een plaas uitgebrei. Nie alleen kweek hy sy eie bome nie, maar die boerdery sukses het hom genoop om 'n oliefabriek in die Karoo op te rig.

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 33 sekondes

Luister:

f090815.mp3 (4.6Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".