You are here:
Saterdag, 17 April 2010
Onderwerp:
Daar is tans 'n totaal van 36 verskillende soorte kultivars in die SA lusernkultivarlys beskikbaar. Maar hoe vertoon vanjaar se produksie van lusernsaad en -hooi en van watter waarde is die kwaliteit- en graderingstelsel wat vir die afgelope 3 jaar praktyk geword het? Hoedanig is die belangstelling van nuwe boere in hierdie bedryf?
Gaste:
Tydsduur:
11 minute 44 sekondes
Luister:
f100417.mp3 (4.93Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".