You are here:
Saterdag, 10 April 2010
Onderwerp:
Hy is 'n gryse veldkind wat wildspore lees en daarvolgens optree maar sy eintlike belangstelling lê by die gesondheidswaarde van Karooplante. Kan jy in die veld sonder kos en water oorleef, of as jy siek is weet watter veldpaadjie met jou fiets te ry om by die regte bossie uit te kom.
Gaste:
- Jafta Pietersen, inwoner van Prins Albert 023 541 1496
Tydsduur:
10 minute 22 sekondes
Luister:
f100410.mp3 (4.36Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".