You are here:
Saterdag, 4 April 2010
Onderwerp:
Southern Cape Ostrich Tanning (SCOT) het Maandagaand in Hong Kong meegeding om die gesogte toekenning tannery of the year 2009. SCOT was een van 12 wêreldwye finaliste en is een van die twee beste looierye op die Afrika kontinent. Wat gebeur binne so 'n looiery vanaf die abattoir tot by die uiteindelike finale leerproduk?
Gaste:
- Francois de Wet (dr), bestd direkteur (044 606 4500)
- Frik Kriek, bemarkingsdirekteur
- Peter Yzelle, tegniese direkteur
- Carol-Ann Groenewald
- Melanie Joseph
- Galvin Robertson
Tydsduur:
12 minute 10 sekondes
Luister:
f100403.mp3 (5.11Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".