You are here:
Saterdag, 27 Maart 2010
Onderwerp:
Nuwe boere het 'n behoefte aan dieregesondheidopleiding. 'n Staatsveeartskantoor in die Groot Karoo het dus die eerste stap geneem in die vestiging van suksesvolle veeboere in dič bedieningsgebied deur 'n basiese gesondheidstel per plaas aan die boere te oorhandig na afloop van grondvlak opleiding. Wat bevat so 'n stel en hoe word dit in die ekstensiewe gebiede benut?
Gaste:
- Jaco Pienaar (dr), staatsveearts, Beaufort-Wes
- Anton Barnard, hoof DGT, Beaufort-Wes (023 414 2154)
Tydsduur:
12 minute 14 sekondes
Luister:
f100327.mp3 (5.14Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Groot Karoo veeboere ontvang opleiding van hoof DGT Anton Barnard
Elke plaas ontvang 'n dieregesondheidstel na afloop van basiese opleiding
Gesondheidstel inhoud