You are here:
Saterdag, 20 Maart 2010
Onderwerp:
25 jaar se toepassing van bewaringsbewerking- of minimum bewerkingpraktyke gepaard met wisselbou, lewer al groter vrug vir 'n graanvertakking wat koring, canola, erte en in die jongste tyd ook koljander insluit. Hoe pas koljander in by die produksiesiklus? Waar word saad verkry, wanneer word dit geplant en geoes en hoe vind gradering daarvan plaas?
Gaste:
- Jacobus Human, Eerstekop, Heidelberg (082 944 0218)
Tydsduur:
12 minute 20 sekondes
Luister:
f100320.mp3 (5.18Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Koljander voordat dit die plaashek verlaat