You are here:
Saterdag, 13 March 2010
Onderwerp:
Wat het gewasse soos turksvye, soutbosse, garingboom en selfs 'n woestyngewas soos jojoba in gemeen en hoe kan sommige aanvullend wees tot lusern as voergewas in droogtetye? Waar kan plantmateriaal van die gewasse verkry word en wat gemaak met verbrakte besproeiingsgronde? Hoe presteer die gewasse op 'n navorsingsplaas?
Gaste:
- Kobus Nel, spesialis volstruise, departement Landbou Wes-Kaap (044 272 6077)
- Piet Roux, sentrumkoördineerder, Oudtshoorn navorsingsplaas (044 272 6077)
Tydsduur:
11 minute 59 sekondes
Luister:
f100313.mp3 (5.04Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".

'n Jojobaboord

Turskvye op Oudtshoorn

Benutting van soutbos deur volstruise