home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 6 Maart 2010

Onderwerp:

'n Skenking van 200 ooie en ses ramme deur die SA Sybokhaarkwekers Vereniging het die lewensideaal van 'n aantal voornemende boere in die Karoo verwesentlik. Die Vereniging glo dat bemagtiging suksesvol kan geskied mits dit met toepaslike opleiding gepaard gaan.

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 57 sekondes

Luister:

f100306.mp3 (4.78Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".


Gielie Grobler tydens 'n
besoek aan Damascus
Angoraboerdery

Die Angoraskeerhok op Treintjiesrivier

Geskeerde Angorabokkies