home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 20 Februarie 2010

Onderwerp:

Die Boerbok het sy ontstaan in die Oos-Kaap en die Telersvereniging is 51 jaar gelede ook in die Provinsie gestig. Watter eienskappe maak die Boerbok uniek en hoe vergelyk die buitelandse bok met die plaaslike dier? Op die pad vorentoe mag prestasieteling opduik maar wat kan dit vir die ras en telers inhou?

Gaste:



Tydsduur:

14 minute 47 sekondes

Luister:

f100220.mp3 (5.87Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".


Groep van drie Boerbokooie

Boerbokram