home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 13 Februarie 2010

Onderwerp:

Navorsers van die Landbounavorsingsraad se vrugte-institute ondersteun reeds jarelank die produksie van vrugte in landelike gebiede van ons land. Die belangstelling het sy ontstaan by die talle villages en die behoefte vir navorsers se hulp en raad neem jaarliks toe. Dit het ook uitgebrei na waardetoevoeging in die vorm van konfyte, jellies en die versapping van vrugte.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 27 sekondes

Luister:

f100213.mp3 (5.23Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".