You are here:
Saterdag, 6 Februarie 2010
Onderwerp:
Waar uilhokke op plase langs die Weskus opgerig is, het die nagmuisplaag drasties afgeneem sonder die gebruik van gifmiddels. Op plekke waar die hokke afwesig is en gevolglik geen beskermde broeiplek vir uile bied nie, word tot een muisgat per vierkant meter getel. As die koste van gif in berekening gebring word saam met die gevolge daarvan op die natuurlike omgewing, kan die uil sekerlik as die boer se natuurlike bondgenoot beskou word.
Gaste:
- Quartus Laubscher, Cloeteskraal, Hopefield (022 783 0857)
- JK Basson, Swartwater, Darling (082 772 2989)
- Sakkie Slabbert, landbouvoorligter, Moorreesburg (022 433 2330)
Tydsduur:
11 minute 25 sekondes
Luister:
f100206.mp3 (4.80Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Die uilhok word op sowat
2,5m hoog opgerig
Uilhokke word gereeld skoongemaak om besetting deur buitestaanders te verhoed