home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 30 Januarie 2010

Onderwerp:

Kleingraanproduksie langs die Weskus word geknel deur 'n nagmuisplaag. Gif word teen buitensporige koste toegedien sonder 'n afname in getalle terwyl dit ook uile, molslange en klein muishonde vergiftig. Daarom het sommige boere hul toevlug geneem tot die oprigting van uilhokke om die plaag biologies en volhoubaar te bestry sonder enige verdere toediening van gifmiddels.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 27 sekondes

Luister:

f100130.mp3 (5.24Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".