home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 23 Januarie 2010

Onderwerp:

Wanneer word jy as 'n byeboer beskou? Waarom is dit noodsaaklik om die voorkoms van Amerikaanse vuilbroedsiekte in bye aan te meld en watter beheermaatreëls kan die byeboer en die nasionale departement van landbou tref? Waar kom die Kaapse en Afrika bye oral voor en hoe verskil dit van mekaar? Hoe veilig is heuning vir die verbruiker?

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 08 sekondes

Luister:

f100123.mp3 (5.10Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".