home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 16 January 2010

Onderwerp:

Watter bydrae het die windpomp oor jare gelewer tot kamp- en weistelsels en gepaardgaande drukbeweiding in die ekstensiewe dele van ons land? Wat kos 'n nuwe windpomp en wat is die oprigtingskoste daarvan? En wat is die algemeenste probleme wat gereelde aandag verg? In die program word die boorgat, windpomp en pype van nader beskou.

Gaste:



Tydsduur:

10 minute 41 sekondes

Luister:

f090815.mp3 (4.49Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".