home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 9 Januarie 2010

Onderwerp:

Die SA wildbedryf het in die jongste tyd vinnig verander. Wat hou dit in vir wildboere, navorsers en beleidmakers en hoe moet die translokasie van wild beoordeel word? Is ekonomie en ekologie versoenbaar en wat gaan met wild gebeur teen die huidige benuttingstempo?

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 20 sekondes

Luister:

f100109.mp3 (5.18Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".