You are here:
Saterdag, 2 Januarie 2010
Onderwerp:
'n Koei wat moeilik kalf of 'n nageboorte wat vassit, of probleme met vlooie op honde - probeer gerus 'n boereraat! Wat van jig, sooibrand, bloeddruk en blaas- en nierpypontsteking? En waarvoor kan die kruieplant groen amara aangewend word?
Gaste:
- Jan du Plessis, afgetrede boer van Riversdal 028 713 2351
Tydsduur:
11 minute 40 sekondes
Luister:
f100102.mp3 (4.91Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".