You are here:
Vrydag, 29 Mei 2009
Onderwerp:
- Medisinale plante navorsing - Gerhard Prinsloo (dr) (012 841 9611)
- Ontwikkeling van volhoubare sybokhaar bedryfsriglyne - Smiley de Beer (028 212 3160)
- Hawer en korog gashere van knopwortelaalwurm in wingerde - Hans Hugo (021 809 3468)
- Nasionale sertifikaatkursus in bederfbare uitvoerprodukte - Johan vd Westhuizen (021 930 3937 [faks])
- SA Heuningbostee Vereniging 10 jaar - Marlise Joubert (021 809 3331)
- Onrusbarende veeverliese weens probleemdiere - John Durr (022 482 1715)
- Nuwe perske en nektarien droogkultivars - Chris Smith (021 809 3100)
- Volstruis paarseisoen - Anton Kruger (044 272 3336)
- SA Vereniging vir Veekundiges bedryfsdag, 4 Junie, Elsenburg - Helet Lambrechts (dr) (021 808 4748)
Tydsduur:
15 minute 05 sekondes
Luister:
f090529.mp3 (6.34Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"