You are here:
Saterdag, 26 Desember 2009
Onderwerp:
'n Beginner byeboer van Schoemanshoek naby die Kangogrotte vertel hoe jy te werk moet gaan om die minste steekplekke in die bedryf op te doen, en lede van die Misgund-oos Kleinboeretrust sowel as die JD Rovon Trust op Louterwater gesels oor 'n kortpad na boerdery sukses, al dan nie.
Gaste:
- Adam Maart, Schoemanshoek, Oudtshoorn
- Charles Salmon, landbougemeenskapsbeampte, Ladismith (082 651 7466)
- Jenniville Uithaler & Daniel Kalollo, Misgund-oos Kleinboeretrust (042 273 1342)
- Kiewiet Jafta, Sabrina Mokone, Claude Rosseauw, Nigel Williams, JD Rovon Trust, Louterwater (042 273 13420)
Tydsduur:
12 minute 13 sekondes
Luister:
f090815.mp3 (5.13Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".