home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 19 Desember 2009

Onderwerp:

Wol verdien buitelandse valuta vir kommunale opkomende boere in die mees ekstensiewe en geïsoleerde dele van ons land, danksy die ondersteuning van die NWKV en die departement van Landbou in die Oos-Kaap. Die sukses van die program kan gemeet word aan die verbetering van teelmateriaal, verhoogde wol- en vleiskwaliteit en daarmee saam 'n verhoging in huishoudelike inkomste en sosiale maatstawwe van produsente.

Gaste:



Tydsduur:

10 minute 31 sekondes

Luister:

f091219.mp3 (5.21Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".


'n Nuwe skeerhuis wat volgens die wolbedryf se standaarde gebou is en die nodige skeertoerusting huisves

Deelnemers aan wêreldkompetisie as resultaat van skeeropleiding