home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 12 Desember 2009

Onderwerp:

Die program belig die SA wolbedryf - die regte behandeling van die dier, omgewingsvriendelike produksie, klasseerfoute, wolbesoedeling, die toesig in die skeerhok en geleenthede vir uitbreiding van wolproduksie in SA.

Gaste:



Tydsduur:

14 minute 47 sekondes

Luister:

f090815.mp3 (5.87Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".