You are here:
Saterdag, 5 Desember 2009
Onderwerp:
Landbougerigte opleiding geskied by die Klein-Karoo opleidingsentrum op die Oudtshoorn navorsingsplaas asook by die soortgelyke sentrum op die Outeniqua navorsingsplaas naby George. Kortkursusse word vir kommersiële of nuwe boere aangebied en leerlingskappe vir persone wat belangstel in 'n beroepskwalifikasie.
Gaste:
- McGrandle Makier, sentra bestuurder Oudtshoorn 044 279 4086 / Outeniqua 044 874 8080
- Ninas Somon, student op Oudtshoorn
Tydsduur:
11 minute 48 sekondes
Luister:
f091205.mp3 (4.96Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".