home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 28 November 2009

Onderwerp:

Is die verbruiker bewus van die probleem wat skade-veroorsakende diere vir die kleinveeboer inhou òf die spanning wat dit vir 'n ooi inhou wanneer haar lam of bokkie deur 'n rooikat of rooijakkals gevang word en sy moet toekyk op die oorblyfsels van die karkassie? Bied die tradisionele kraalmetode of roepmetodes 'n moontlike antwoord of is daar alternatiewe oplossings wat die goedkeuring sal wegdra van die boer, natuurbewaarder, navorser en diere-aktivis?

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 10 sekondes

Luister:

f091128.mp3 (4.69Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".