You are here:
Saterdag, 21 November 2009
Onderwerp:
Wat is skade-veroorsakende diere soos beleef deur die kleinveeboer? Wat is die omvang van die skade wat dit jaarliks veroorsaak en waaraan kan die toename in getalle van die diere toegeskryf word? Hoe word kleinvee self geraak en watter metodes wend boere aan om die probleem hok te slaan? Boere bepleit nou samewerking van alle betrokkenes.
Gaste:
- Gerhard Grobler, president SA Sybokhaarkwekers Vereniging (049 838 0001)
- Philip Vosloo, hoofbestuurder (049 836 0140)
Tydsduur:
17 minute 08 sekondes
Luister:
f090921.mp3 (7.20Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".