home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 14 November 2009

Onderwerp:

Gedurende Junie 2008 is 'n verbod deur die EU geplaas op SA uitvoere van wildvleis. Skaars vier maande later is die verbod opgehef grootliks danksy die harde werk van onder meer 'n staatsveearts by 'n volstruis- en wildabattoir in die Suid-Kaap. Wat is in hierdie proses geleer binne die plaashek, deur die privaatbedryf en die staat en van watter belang is 'n deeglike kennis van toepaslike EU wetgewing en die pligsgetroue uitvoering daarvan?

Gaste:



Tydsduur:

14 minute 47 sekondes

Luister:

f091114.mp3 (5.14Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".


Dr Nel by volstruiskarkasse in Mosstrich