home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 7 November 2009

Onderwerp:

Met fondse van die Ontwikkelingsbank van SA asook van Lrad kon 'n 100 ha vrugteplaas in die Langkloof aangekoop word om werkers te bemagtig. Die plaas is sedertdien vergroot en stel die aandeelhouers in staat om appels, pere, pruime en persimmons te produseer vir uitvoer. Benewens die normale boerdery verantwoordelikhede word spesiale aandag ook gegee aan 'n kleuterskool, kliniek en skoolkinders se kleding en vervoer.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 13 sekondes

Luister:

f090815.mp3 (5.14Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".