home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 24 Oktober 2009

Onderwerp:

Gedurende 1962 begin die Staat met navorsing op die Tygerhoek plaas aangrensend aan die dorp Riviersonderend in die Suid-Kaap. Lusernverbouing dra by tot 'n stabiele boerderybalans in hierdie omgewing. Sedert 2002 word klem gelê op wisselbounavorsing wat vandag algemene toepassing vind. Die bydrae van die dierefaktor saam met graanverbouing is ook onteenseglik bewys. Tygerhoek is vandag trots op sy skoonwol Merinokudde waarvan die skoonwolopbrengs oor die afgelope 40 jaar met 1% per jaar toegeneem het sonder verandering in veseldikte.

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 36 sekondes

Luister:

f091024.mp3 (4.87Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".