home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 17 Oktober 2009

Onderwerp:

Die verbouing van proteas, speldekussings en tolbosse - hoe beskikbaar is plantmateriaal en hoe word dit geplant, versorg en gesnoei om die leeftyd daarvan te verleng? Watter siektes kan daarop voorkom en waarheen en hoe word die blomme uitgevoer?

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 24 sekondes

Luister:

f091017.mp3 (5.21Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".