home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 10 October 2009

Onderwerp:

Slegs sowat 10% renosterveld kom nog voor in laagliggende dele en hiervan is slegs 1,6% bewaar. Die res van die unieke veldsoort in die Wes-Kaap word deur ontwikkeling bedreig. Indringerbeheer deur Landcare asook bewaringsvoogdyskappe deur Cape Nature span saam met boere om renosterveld vir die nageslag te bewaar.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 11 sekondes

Luister:

f091010.mp3 (5.12Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".