home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 3 Oktobter 2009

Onderwerp:

Waar klop 'n boer aan vir 'n kaart wat die infrastruktuur van sy plaas aandui, die plaasgrense of kampe, waterkrippe of selfs 'n langtermyn reënvalkaart as hulpmiddel in plaasbeplanning. Grondkundige ontledings kan weer 'n aanduiding gee van die potensiaal van boerdery-aktiwiteite wat op 'n bepaalde grond beoefen kan word. En wat van weervooruitskouings wat bedreigings of risiko's vir landbou inhou?

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 29 sekondes

Luister:

f091003.mp3 (5.25Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".

Farm map