home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 26 September 2009

Onderwerp:

Is onbewoonde plase, natuurreservate, parke en wildplase die teelaarde vir roofdiere? Hoe vertoon roofdiere se sosiale gedrag in 'n mensgemaakte omgewing waar selfs die territoriale optrede van die dominante mannetjie 'n invloed uitoefen op die hormonale werking van sy wyfies. Vindingryke boere het reeds afskrikmiddels ontwerp wat veeverliese verminder maar bied dit 'n oplossing vir die nasionale probleem?

Gaste:



Tydsduur:

10 minute 31 sekondes

Luister:

f090815.mp3 (4.42Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".

Stock losses due to stray dogs
Veeverliese agv rondloperhonde
Catching cage for leopard
Luiperdvanghok