home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 19 September 2009

Onderwerp:

In hierdie program is die skade wat kleinveeboere ly as gevolg van roofdiere menigmaal geopper. Maar wat word beskou as roofdiere of skade-doenende wilde diere en is die skade tot veeboerdery beperk? Wat is die doel met die permitstelsel, wat is verbode jagmetodes en wat is mensgemaakte jakkalse? Cape Nature versoek boere se samewerking om hierdie nagmerrie gesamentlik te benader.

Gaste:



Tydsduur:

14 minute 47 sekondes

Luister:

f090919.mp3 (5.87Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".

RooikatvanghokRooikatvanghok
Klik op foto vir groter weergawe
RooikatvanghokKlik op skets vir groter weergawe