home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 12 September 2009

Onderwerp:

Die 4de konferensie van die Plaaswerker Assosiasie vind eerskomende Donderdag plaas as deel van Agri megaweek op Bredasdorp. Die Assosiasie is 'n mondstuk vir plaaswerkers met ontwikkeling, opleiding en opheffing ten doel. Dit geniet tans die ondersteuning van onder meer die wyn-, volstruis-, melk-, graan- en vrugtebedrywe asook georganiseerde landbou en die Wes-Kaap departement van Landbou.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 33 sekondes

Luister:

f090912.mp3 (5.28Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".