You are here:
Saterdag, 5 September 2009
Onderwerp:
Met die oog op die Skog boeredag eerskomende Donderdag op Langgewens verneem ons van die aktiwiteite op die navorsingsplaas waaronder skaapteel-, medic-, lupien- en stelselsproewe.
Gaste:
- Jackie Jordaan, bestd op Langgewens 022 433 2370
- Gert Conradie, bestd Skog 083 652 6615
Tydsduur:
11 minute 02 sekondes
Luister:
f090905.mp3 (4.64Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".
Langgewens Navorsingsplaas