home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 22 Augustus 2009

Onderwerp:

Sowat 90 m kartonne sitrusvrugte word jaarliks deur Suid-Afrika uitgevoer waarvan die Citrusdal produksiegebied tussen 10 - 12 m kartonne jaarliks bydra. Die afwesigheid van 'n siekte soos swartvlek beteken dat hierdie omgewing saam met die Noord-Kaap die enigste twee produksiegebiede in ons land is wat onder meer die VSA met sitrusvrugte kan bedien.

Gaste:


Tydsduur:

12 minute 17 sekondes

Luister:

f090822.mp3 (5.16Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".

Containers in Cape Town harbour
Koelhouers op Kaapstad se hawe waarin onder meer sitrusvrugte uitgevoer word