home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 15 Augustus 2009

Onderwerp:

Saffraan is 'n spesery wat in voedselvoorbereiding gebruik word. Maar hoe word dit verbou en wat is sy grond- en klimaatsvereistes? Watter deel van die plant word geoes en wat is sy lewensduur? Waar kom dit alreeds in ons land voor en waar is die grootste aanvraag daarvoor?

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 25 sekondes

Luister:

f090815.mp3 (5.21Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".


Saffraan gedy op sanderige en goedgedreineerde grond. Drupbesproeiing voorkom te veel water op die blare

Die blom word geoes en verskyn sowat 40 dae na plant.