You are here:
Saterdag, 1 Augustus 2009
Onderwerp:
Grond word bewerk om die kompaktheid daarvan op te hef en dit chemies reg te stel. Maar wat gebeur soms in die praktyk waar gronde permanent beskadig kan word juis as gevolg van bewerking, byvoorbeeld waar onderliggende kleilae na bo gebring word. Wanneer moet 'n skeurploeg of skuifdolploeg gebruik word en wanneer is 'n dolploeg agter 'n lugbandtrekker ondoeltreffend?
Gaste:
- Paul Feyt, afgetrede grondkundige adviseur, Departement Landbou Wes-Kaap (022 482 1468
- Braham Oberholzer, grondkundige, Vinpro (072 070 3194)
Tydsduur:
11 minute 56 sekondes
Luister:
f090801.mp3 (5.01Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".

Tweevlerkvingermengdolploeg
Slootgrawer wat spitdol (handjiedol) uitvoer