home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 25 Julie 2009

Onderwerp:

Akwakultuur is die produksie van organismes in water en dit sluit onder meer in waterblommetjies, alge, vis en skulpdiere.  Wat is marikultuur en waar staan SA met projekte op spesies soos kabeljou, geelstert, forel, tilapia, perlemoen en katvis?  En is alle water geskik vir akwakultuurboerdery?

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 57 sekondes

Luister:

f090725.mp3 (4.8Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".


Tilapia

Goudvis broeivis


Silwer kabeljou broeivis

Oesters