You are here:
Saterdag, 18 Julie 2009
Onderwerp:
Wat is die inisiatiewe van regeringskant in die totstandkoming van 'n biobrandstofbedryf? Sal kleinboere in voormalige tuislande in staat wees om 'n wesentlike bydrae tot die SA mark te lewer soos voorsien in die nasionale strategie op biobrandstowwe? En hoe word voedselsekuriteit deur biobrandstofvervaardiging geraak?
Gaste:
- Thomas Funke, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid 012 420 4084
Tydsduur:
12 minute 24 sekondes
Luister:
f090718.mp3 (4.96Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".