home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 11 July 2009

Onderwerp:

Die Karob of Johannesbroodboom lewer steeds 'n oes op 100 jaar ouderdom.  Maar wat is die verbouingspotensiaal daarvan in Suid-Afrka gemeet aan die benutting van die peule in mens- en dierevoeding wat onder meer as 'n kakao alternatief  met 'n hoë energiewaarde dien? 


Gaste:



Tydsduur:

12 minute 01 sekondes

Luister:

f090711.mp3 (4.72Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".