home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 4 Julie 2009

Onderwerp:

Wat beteken globale verwarming teen die agtergrond van gebeure rondom die grootste meer in die Suidelike Halfrond en die ysmantel in die Suidpool? As die situasie uitbrei, kan die watertafel in oseane met tot 60 m binne die volgende 50 jaar verhoog met 'n risiko vir mens-, dier- en plantlewe. Watter gevolg kan oorbeweiding hiertoe bydra en hoe belangrik gaan inheemse veeproduksie word?

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 11 sekondes

Luister:

f090704.mp3 (4.70Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".