home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 27 Junie 2009

Onderwerp:

Biodiesel - voedsel of brandstof? Waarom is dit noodsaaklik dat biodiesel betyds en in kommersiële hoeveelhede vervaardig word met die oog op voedselsekerheid? Daar is streng EU en SABS spesifikasies waaraan biodiesel moet voldoen wat die gevaar van agterplaas vervaardiging daarvan beklemtoon. Maar is biodiesel vervaardiging in SA 'n toekomsdroom of 'n daadwerklike moontlikheid?

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 09 sekondes

Luister:

f090627.mp3 (4.99Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".